naderWorship


Ons aanbiddingspan oefen Donderdae @19:00. Ons besef dat aanbidding nie iets is wat ek Sondae doen wanneer ek by die diens is nie maar dis iets wat ek elke dag leef. Aanbidding is meer as sing, dis ‘n leefwyse. Sondag is net die oorloop van die week se lof en aanbidding vir ons groot God.


Indien jy wil betrokke raak by NaderWorship kontak die kerkantoor om ‘n afspraak te maak vir ‘n oudisie.