Woordskool


Woensdae by ons woordskool word ons toegerus en ingelig vir die lewe en die vrae wat daarmee saam kom. Hierdie is ‘n tyd van studie en gesels oor die beginsels van God se Woord.

Woensdae @19:00.

Vir meer info email:dalene@nader.co.za