Replika

DISSIPELSKAPGROEPE


Weeklikse kleingroepe kom Sondae laat middag of Woensdagaande bymekaar om mekaar te ondersteun en aan te moedig om meer en meer soos Jesus te word. Dit is hier waar ons mekaar verantwoordelik hou vir ons geestelike groei.

Om by n groep betrokke te raak kontak die kerkkantoor: admin@nader.co.za