Wees Lig


Met hierdie projek probeer ons om die lig van Christus se liefde in die donker omstandighede van kinders se lewens te skyn. Ons werk saam met die skole in ons gemeenskap om kinder by te staan wat behoefte het.
Wees lig het al in baie donker omstandighede lig gebring. Indien jy hier wil betrokke raak kontak Pastoor Dalene. Om ‘n finansiele bydra te maak gebruik die volgende bankbesondehede.


Charis vroue bank besonderhede:
Absa tjek: 1006831466
Verwysing: Weeslig