Welkom by Nader VEK

Ons is ’n gemeente in Secunda Mpumalanga

Hierdie blad is ontwerp om jou te help om meer oor ons uit te vind. Ons bied verskeie formate van media wat jou kan help op jou reis om nader te groei. NaderVEK is ‘n groep gewone mense wat elke dag ons bes doen om ons liefde vir God en ander mense uit te leef. God het ons bymekaar gesit om mekaar op die reis van die lewe te

vergesel en by te staan. Ons is bly dat jy ons webwerf besoek maar sou jou graag persoonlik wou ontmoet. Kom besoek ons gerus en wees deel van ’n nader belewenis waar ons God aanbid, Sy woord hoor en saam met mekaar reis om nader te groei!

Next

Verhouding Is `n Prioriteit

Ons het `n passie vir mense en dat dit met hulle goed sal gaan.

Ons wil herstel bring in die verhouding tussen God en Sy kinders deur kragtige aanbidding en woordbediening.
Ons wil herstel bring in verhoudings tussen mense en die kerk deur 'n Bybelse liggaam te wees wat omgee en broederlike liefde uitleef.
Ons wil mense in ons gemeenskap in verhouding met God bring deur sout en lig te wees.

Next

Leer Meer en Bly Op Datum

Wat sê die Bybel

Dit is altyd belangrik om alles te toets teenoor wat in die Bybel staan, maar baie van ons is nie seker waar om te begin soek nie. Daarom bied ons vir jou Wat sê die Bybel aan.

Kerk Diens Videos

Kyk na die kerk dienste wat jy nie kon bywoon nie of as jy nuut is by ons kerk.

Kerk Diens Audio

Luister na die kerk dienste wat jy nie kon bywoon nie of as jy nuut is by ons kerk.

Next

Volle Evangelie Kerk Secunda

Diens tyd: Sondae 9:00 VM
8 Boshoff straat
Secunda
Mpumalanga
017 634 8815
017 634 8815
Epos: theuhan@nader.co.za / dalene@nader.co.za

Bank Besonderhede

ABSA Tjek
Rekening No: 1001361461
Tak Kode: 632005

Welsyn Bank Besonderhede

Absa
38011311463