Charis

Vroue


By ‘n klompie geleenthede deur die jaar kom die vroue van die gemeente bymekaar om die geur van God se genade onder mekaar te versprei.