Ons wil herstel bring in die verhouding tussen God en Sy kinders deur kragtige aanbidding en woordbediening.
Ons wil herstel bring in verhoudings tussen mense en die kerk deur 'n Bybelse liggaam te wees wat omgee en broederlike liefde uitleef.
Ons wil mense in ons gemeenskap in verhouding met God bring deur sout en lig te wees.